1978 Suid-Afrikaanse Grand Prix

  1978 Suid-Afrikaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 3 van 16 in die 1978 Formule Een-seisoen
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Datum 4 Maart 1978
Amptelike naam XXIV Citizen and Asseng Suid-Afrikaanse Grand Prix
Plek Kyalami, Midrand
Transvaal, Suid-Afrika
Baan Permanente renfasiliteit
4.104 km (2.550 mi)
Afstand 78 rondtes, 320.112 km (198.908 mi)
WeerSonnig
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Oostenryk Niki Lauda Brabham-Alfa Romeo
Tyd 1:14.65
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Verenigde State van Amerika Mario Andretti Lotus-Ford
Tyd 1:17.09 op rondte 2
Podiumplekke
Eerste Vlag van Swede Ronnie Peterson Lotus-Ford
Tweede Vlag van Frankryk Patrick Depailler Tyrrell-Ford
Derde Vlag van Verenigde Koninkryk John Watson Brabham-Alfa Romeo

Die 1978 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix is op 4 Maart 1978 op die Kyalami Grand Prix-renbaan in Midrand, Suid-Afrika gehou. Dit was die derde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur die Sweed Ronnie Peterson in 'n Lotus-Ford gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in